Bill Goodwin

Bill Goodwin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Nettles Goodwin
Geboorte (1910-07-28)28 Julie 1910
Sterfte 9 Mei 1958 (op 47)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4 insluitende Bill Goodwin (jazz drummer)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bill Goodwin (28 Julie 1910 – 9 Mei 1958) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Spellbound (1945), The Jolson Story (1946), Tea for Two (1950), en The Atomic Kid (1954).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy